Openbaring 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel het ook aan my gesê: “Die waterstrome wat jy gesien het waar die prostituut sit, verteenwoordig volke, skares mense, nasies en taalgroepe.

Openbaring 17

Openbaring 17:5-18