Openbaring 17:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal teen die Lam oorlog maak, maar die Lam – saam met dié wat Hy geroep en uitverkies het en wat betroubaar is – sal hulle oorwin, want Hy is die Here van die heersers en die Koning van die konings.”

Openbaring 17

Openbaring 17:11-18