Openbaring 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van die sewe engele wat die sewe bakke vashou, het nadergekom en met my gepraat: “Kom, ek sal jou die oordeel wys wat oor die groot prostituut, wat by die baie waterstrome bly, gaan kom.

Openbaring 17

Openbaring 17:1-6