Openbaring 16:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Groot haelstene, elkeen ongeveer 34 kilogram swaar, het van die hemel af op die mense gereën. Die mense het God egter gevloek oor die haelplaag omdat dit uitermate groot was.

Openbaring 16

Openbaring 16:11-21