Openbaring 16:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het daar weerligstrale, dreunings en donderslae gekom. Daar was ook ’n reuse aardbewing soos wat daar nog nie was vandat die mens op die aarde gekom het nie – só ’n groot aardbewing was dit.

Openbaring 16

Openbaring 16:12-21