Openbaring 16:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sewende engel het toe sy bak in die lug uitgegooi. ’n Kragtige stem het uit die rigting van die tempel, waar die troon ook is, gekom en gesê: “Dit is afgehandel.”

Openbaring 16

Openbaring 16:9-19