Openbaring 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wees bedag, Ek kom onverwags, net soos ’n dief. Geseënd is elkeen wat wakker loop en sy klere gereed hou sodat hy nie kaal hoef te loop en die mense sy verleentheid sien nie.”

Openbaring 16

Openbaring 16:5-21