Openbaring 16:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié geeste wat wondertekens doen, is van bose geeste afkomstig. Hulle gaan uit na die konings oor die hele bewoonde aarde heen om hulle bymekaar te maak vir die oorlog op die beslissende dag van God, die Almagtige.

Openbaring 16

Openbaring 16:7-15