Openbaring 15:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie sal nie ontsag vir U hê nie, Here,en nie u Naam verheerlik nie?U alleen is heilig!Al die nasies sal komen voor U in aanbidding neerval,want u regverdige dadehet sigbaar geword.”

Openbaring 15

Openbaring 15:1-6