Openbaring 15:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sing die lied van Moses, die dienskneg van God. Dit is ook die lied van die Lam, wat só lui:“Groot en uitsonderlik is u dade,Here God, die Almagtige.Regverdig en betroubaar is u paaie,Koning van die nasies.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8