Openbaring 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Ander engel, ’n tweede, het gevolg en uitgeroep: “Die magtige Babilon het geval, ja, geval! Babilon het al die nasies bedwelm met die wyn van haar passie vir seksuele sonde.”

Openbaring 14

Openbaring 14:4-16