Openbaring 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En hy het toe met ’n kragtige stem uitgeroep: “Eerbiedig God en bewys Hom eer, want die uur van sy oordeel het aangebreek. Val in aanbidding voor Hom neer wat die hemel en die aarde, die see en die waterfonteine gemaak het.”

Openbaring 14

Openbaring 14:6-13