Openbaring 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

sal hy ook van die wyn van God se woede moet drink. Dié wyn word onverdun in die beker van sy wraak ingeskink. Hulle sal ook gefolter word in vuur en swael in die teenwoordigheid van die heilige engele en die Lam.

Openbaring 14

Openbaring 14:5-18