Openbaring 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir drie en ’n half dae lank sal mense vanuit al die volke, stamme, taalgroepe en nasies hulle lyke sien lê. En hulle sal nie toelaat dat die lyke in ’n grafkamer begrawe word nie.

Openbaring 11

Openbaring 11:1-19