Openbaring 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bewoners van die aarde sal juig oor hulle dood en hulle sal baie bly wees daaroor en aan mekaar geskenke stuur, omdat hierdie twee profete die bewoners van die aarde geteister het.

Openbaring 11

Openbaring 11:8-19