Openbaring 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En toe die sewe donderslae weergalm het, was ek op die punt om dit op te skryf, maar ek het ’n stem van die hemel se kant af hoor sê: “Hou geheim wat die sewe donderslae weergalm het, en moenie dit opskryf nie.”

Openbaring 10

Openbaring 10:3-7