Openbaring 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hy met ’n kragtige stem uitgeskreeu soos ’n leeu wat brul. Nadat hy so uitgeskreeu het, het sewe donderslae hulle eie dreunings laat weergalm.

Openbaring 10

Openbaring 10:1-4