Obadja 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek, die Here, sê: Al sweef jy so hoog soos arende en bou jy neste tussen die sterre,Ek sal jou met ’n slag aarde toe bring.

Obadja 1

Obadja 1:1-6