Obadja 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy is hooghartig omdat jy in ’n klipvesting woon en jou blyplek hoog in die berge is. Vol hoogmoed vra jy: ‘Wie sal ons ooit hierbo kan bereik?’ Maar moenie jouself bedrieg nie!

Obadja 1

Obadja 1:1-12