Numeri 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het dit in die Sinaiwoestyn gevier op die veertiende dag van die eerste maand, teen aandskemer. Hulle het dit gehou presies soos die Here vir Moses beveel het.

Numeri 9

Numeri 9:1-12