Soms het dit gebeur dat die wolk net oornag op een plek bly staan het en die volgende oggend weer begin beweeg het. Of dit egter dag of nag was, hulle het begin trek as die wolk begin beweeg.