Dit het soms gebeur dat die wolk net vir ’n paar dae oor die tabernakel stilgestaan het. So het hulle op die Here se bevel stilgestaan en weer verder getrek as Hy so beveel het.