Numeri 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat die Leviete dan voor Aäron en sy seuns gaan staan. Dra hulle dan aan die Here op as ’n offer wat vir Hom aangebied word.

Numeri 8

Numeri 8:7-16