Numeri 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Leviete moet dan hulle hande op die koppe van die jong bulle sit. Hulle moet die een offer as ’n sonde-offer en die ander as ’n brandoffer om versoening te bring vir hulle sonde.

Numeri 8

Numeri 8:3-22