Numeri 33:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die inwoners van die land wat julle nie uitdryf nie, sal soos splinters in julle oë en soos dorings in julle sye wees. Hulle sal met julle baklei omdat julle in die land woon.

Numeri 33

Numeri 33:48-56