Numeri 33:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verdeel die land volgens die grootte van elke stam deur die lot te werp. Gee meer grond vir ’n groter groep, en minder vir ’n kleiner groep. Soos die lot dit uitwys, moet elkeen sy deel kry. So sal elke stam sy eie grond hê.

Numeri 33

Numeri 33:44-56