Numeri 33:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Egiptenaars was besig om hulle eersgeborenes te begrawe wat die Here die vorige nag om die lewe gebring het. Die Here het sy oordeel oor hulle gode voltrek.

Numeri 33

Numeri 33:3-14