Numeri 33:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is uit Rameses weg die oggend na die eerste Paasfees, die vyftiende van die eerste maand. Terwyl die Egiptenaars staan en kyk het, is hulle triomfantlik daar weg.

Numeri 33

Numeri 33:1-4