Numeri 30:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As haar pa dit egter teenstaan op die dag waarop hy daarvan hoor, is die geloftes of die verpligtings wat sy op haar geneem het, nietig. Die Here sal dit nie teen haar hou nie. Hy sal haar vergeef, want haar pa het dit afgekeur.

Numeri 30

Numeri 30:1-6