Numeri 30:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As haar pa hoor van die gelofte wat sy afgelê het, of van die belofte wat sy gemaak het, en hy maak nie daarteen beswaar nie, staan die gelofte en die onderneming vas.

Numeri 30

Numeri 30:1-10