Numeri 29:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op die tweede dag van die fees moet julle twaalf jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer. Almal moet sonder tekortkomings wees.

Numeri 29

Numeri 29:11-25