Numeri 29:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet ook nog ’n bokram as sonde-offer bring bo en behalwe die gereelde brandoffer saam met die graanoffer en die drankoffer.

Numeri 29

Numeri 29:6-24