Numeri 26:63 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is dan die mense wat Moses en die priester Eleasar getel het in die Moabsvlakte by die Jordaan reg teenoor Jerigo.

Numeri 26

Numeri 26:61-65