Numeri 26:62 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete ouer as ’n maand was in totaal 23 000. Hulle is nie by die res van die Israeliete getel nie. Hulle het ook nie saam met die ander Israeliete grond gekry nie.

Numeri 26

Numeri 26:54-65