Numeri 26:37-42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

37. Die Efraimgroepe het 32 500 getel. Hierdie groepe van Manasse en Efraim het almal van Josef gekom.Stam van Benjamin

38. Uit Benjamin het die groepe van Bela, Asbel, Agiram,

39. Sefufam en Gufam afgestam.

40. Van Bela het die families van Ard en Naäman gekom.

41. Hierdie groepe uit Benjamin was 45 600. Stam van Dan

42. Van Dan se stam het die groep van Sugam gekom.

Numeri 26