Numeri 25:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

oor die optrede van Kosbi, die dogter van die Midianitiese leier. Dis sy wat doodgemaak is toe die plaag oor Peor julle getref het. Die Midianiete het julle mislei en onder valse voorwendsels oorreed om Baäl-Peor te aanbid.”

Numeri 25

Numeri 25:14-18