Numeri 26:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het toe vir Moses en die priester Eleasar, seun van Aäron, gesê:

2. “Tel almal bo twintig jaar in die gemeenskap van Israel volgens hulle families om te bepaal hoeveel van hulle oorlog kan maak.”

3. Hulle was op die vlakte van Moab, langs die Jordaan, reg teenoor Jerigo. Moses en die priester Eleasar het toe opdrag gegee:

Numeri 26