Numeri 25:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israelitiese man wat saam met die Midianitiese vrou doodgemaak is, se naam was Simri, die seun van Salu. Hy was een van die leiers uit die stam van Simeon.

Numeri 25

Numeri 25:6-18