Volgens hierdie ooreenkoms sal hy en sy nageslag vir altyd my priesters wees. Omdat hy sy God se eer beskerm het, het hy versoening gebring vir die Israeliete.”