Numeri 22:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel van die Here sê vir Bileam: “Gaan tog nou saam met die mans. Maar net wat ek vir jou voorsê, mag jy ook sê.” Bileam het toe saam met die amptenare gegaan.

Numeri 22

Numeri 22:26-41