Numeri 22:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bileam bely toe voor die engel van die Here: “Ek het ’n fout gemaak. Ek het nie gesien u staan voor my in die pad nie. As dit vir u verkeerd is dat ek gaan, sal ek liewer omdraai.”

Numeri 22

Numeri 22:33-41