Numeri 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Balak, die seun van Sippor, was koning van die Moabiete. Hy het gehoor wat die Israeliete alles met die Amoriete gedoen het.

Numeri 22

Numeri 22:1-3