Numeri 22:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het weggetrek en in die vlakte van Moab gaan kamp opslaan. Dit is oos van die Jordaan, reg teenoor Jerigo.

Numeri 22

Numeri 22:1-8