Numeri 21:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe ’n slang van brons gemaak en dit bo-op ’n paal gesit. As ’n slang iemand gepik het, het hy na die bronsslang gekyk en hy het bly leef.

Numeri 21

Numeri 21:1-14