Numeri 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses gesê: “Maak vir jou ’n afbeelding van ’n giftige slang en sit dit bo-op ’n paal. Elkeen wat gepik is en daarna kyk, sal bly leef.

Numeri 21

Numeri 21:3-18