Numeri 21:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Van daar af is hulle na Beër toe. Dit is die Beër waar die Here vir Moses gesê het: “Roep die volk bymekaar dat Ek vir hulle water kan gee.”

17. Daar het Israel hierdie lied gesing: “Borrel op, put! Ons sal daaroor sing.

18. Put wat deur vorste oopgegrawe is. Wat die leiers van die volk oopgemaak het, met septers en staf.” Hulle het toe uit die woestyn na Mattana toe vertrek.

Numeri 21