Numeri 2:1-10-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het toe vir Moses en Aäron gesê:

10-11. “Ruben, Simeon en Gad moet suid van die tabernakel by hulle vaandels kamp opslaan. Hier is hulle stamme, leiers en getalle: Ruben se leier is Elisur seun van Sedeür met 46 500 manskappe;

Numeri 2