Numeri 2:10-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ruben, Simeon en Gad moet suid van die tabernakel by hulle vaandels kamp opslaan. Hier is hulle stamme, leiers en getalle: Ruben se leier is Elisur seun van Sedeür met 46 500 manskappe;

Numeri 2

Numeri 2:1-24