Numeri 19:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses en Aäron gesê:

2. “Hier is nog ’n opdrag wat die Here bepaal het: Sê vir die Israeliete hulle moet ’n gesonde rooi koei vat wat geen foute het nie. Sy moes ook nog nooit onder ’n juk ingespan gewees het nie.

Numeri 19