Numeri 19:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hier is nog ’n opdrag wat die Here bepaal het: Sê vir die Israeliete hulle moet ’n gesonde rooi koei vat wat geen foute het nie. Sy moes ook nog nooit onder ’n juk ingespan gewees het nie.

Numeri 19

Numeri 19:1-10